News -
Briewe
|
Thursday, 17 October 2024 13:00 |
Untitled Document
Dr Mariëtta Alberts van Pretoria:
Beste Angie Kleijn. Baie dankie vir jou interessante artikels wat beslis baie navorsing verg. Ek en my man Sarel (sy oupa was generaal Sarel Francois Alberts, wat ’n senator in die Smuts-regering was) gesels graag met professor Fransjohan Pretorius oor die ou dae. Hy is ook baie beïndruk met jou navorsing.
|
|