’n Simboliese plant Print E-mail
News - Briewe
Friday, 19 July 2024 08:00
Untitled Document

Betsie Steyn van Kleinfontein:
Jacques Erasmus van Kleinfontein het op ’n dag ’n stukkie afgebreekte kaktusplantjie sommer net so regop in die grond gedruk en gehoop dit sal groei.


Die kaktus-kruis

Was sy verbasing groot toe die plant gegroei het en uiteindelik dié kruis-vorm gemaak het. Hy sê dit is die eerste keer wat hy so iets sien en dit is vir hom ’n simboliese teken – die vorm so met die dorings.
 

© 2024 Die/The Bronberger