News -
Briewe
|
Friday, 17 May 2024 14:00 |
Untitled Document
John Baker van die Bronberg-gebied: Weereens, hartlik geluk met nog ’n wonderlike uitgawe van die Bronberger! Sterkte vir julle vorentoe met die goeie werk wat julle doen!
Buks Dom Boer Barnard van Elandshoek: Om die Bronnie te ontvang is elke maand vir my ’n hoogtepunt.
Paul en Lindy Smith van Perth, Australië: Bronnie-redaksie: Baie dankie, ons het nou baie lekker gelees aan ons nuwe uitgawe van Die Bronberger!
Elizabeth Kendall van Bronkhorstspruit: Baie dankie, ek gaan weer so lekker lees! Julle kan trots voel op julle /ons mooiste tydskrif! Baie groete.
Hennie Heymans van Queenswood: Baie dankie! Skitterende artikel oor Sunnyside! Baie geluk! Ek geniet elke maand die Bronnie.
Carmen Bredenkamp van Cullinan: Baie dankie vir die voorreg om my maan-foto in hierdie maand [April] se Bronnie te hê. Julle is so goed vir my. Baie dankie vir die blootstelling en erkenning. |
|