News -
Ons Mense
|
Saturday, 20 April 2024 09:00 |
Untitled Document
Dié slang was een van die troeteldiere waaraan inwoners van Kungwini Welsynsorganisasie se Paul Jungnickelhuis hulle in Maart kon verwonder. Family Pet Centre van Hazeldean Square het ’n aantal troeteldiere na dié tehuis op Zwavelpoort geneem en inwoners kon die diere van naderby leer ken en saam met hulle afgeneem word. Die besoek het ’n glimlag op elke gesig gesit, selfs op die gesigte van diegene wat te bang was om aan die diere te raak
Foto: KWO
|
|