News -
Briewe
|
Friday, 23 February 2024 08:00 |
Untitled Document
Willie van Vuuren van die Bronberggebied:
Ons hond tjank altyd as ons nie by die huis is nie. Soms, al is ons by die huis, tjank hy tot jy aandag aan hom gee.
Ons het gedink hy is alleen. Ons ander hond is dood. Ons het nou vir hom ’n maat gekry, maar nou tjank hulle saam. Die bure is nie gemaklik daarmee nie.
Wat kan ons doen om hulle stil te hou? Ons kan nie weggaan of net dorp toe gaan nie.
Lees dr Liesel van der Merwe se antwoord in haar rubriek op bl 27. – Red |
|