News -
Briewe
|
Friday, 23 February 2024 08:00 |
Untitled Document
Gideon van Zyl van Potchefstroom:
Goeiemôre, Angie. Ek voel dit ’n behoefte van die hart om vir jou en jou span hartlik te bedank vir al die jare wat ons tydens ons verblyf in die Bronberg Bewarea, die gedrukte kopie van die Bronnie kon geniet.
Voorts is ek dankbaar om dit nog getrou elke maand elektronies te ontvang, waar ons alreeds byna drie jaar in Potchefstroom woon. Ek geniet dit steeds om te lees van gebeure in die pragtige Bronberg-omgewing waar ons 35 jaar van ons lewe deurgebring het.
Voorspoed vir die toekoms. |
|