News -
Ons Mense
|
Thursday, 16 November 2023 12:00 |
Untitled Document
Vriende van Serene Valley, ’n munisipale natuurreservaat in Garsfontein, het op ’n voëlkykuitstappie onder leiding van Phil Paige-Green gegaan. Hulle het om 6 vm op 21 Oktober by die hek in Lolalaan ontmoet en het voëls langs die Constantia- en Moreletaspruit uitgeken
Foto: Friends of Serene Valley
|
|