Geel karretjie Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 17 November 2022 14:07
Untitled Document

Villiera Smith van Pretoria-Oos:
Elke oggend op pad werk toe ry daar ’n geel karretjie met die naam ‘Qute’ in die Wapadrand-omgewing by my verby. Dit klink soos ’n by op ‘steroids’.

Groot man agter die stuur, vertel asseblief meer oor jou voertuig. Jy maak my dag!

 

© 2024 Die/The Bronberger