Terugvoer oor studie Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 20 August 2022 05:08
Untitled Document

Vanessa Marais van Galago Environmental:
Galago Environmental maak kapsie teen die aantyging in Die Bronberger dat ons die omgewingskonsultant is wat die prospekteerreg probeer bekom vir Ibex.

Petro Lemmer het vir Galago Environmental gewerk tydens die tydperk toe bepaal is hoe sensitief die koppie is. Ons het geen omgewingsimpakstudie gedoen vir Ibex of enige ander maatskappy om prospekteerreg te bekom op die koppie nie.

Dankie vir die terugvoer, Vanessa. Ons het die naam van die omgewingskonsultant gebruik wat op die kaart, wat aan ons verskaf is, verskyn het. Ons neem kennis dat dit julle kaart was, maar dat julle niks met Ibex te doen het nie. – Red

 

© 2024 Die/The Bronberger