Mis nooit my Bronnie nie Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 23 July 2022 06:38
Untitled Document

Tertia Booysen van Wapadrand:
Hendri by Spar is so dierbaar . . . hy WhatsApp vir my as Die Bronberger daar is en dan skryf hy my naam op en as ek weer by Spar verbygaan soek een van hulle werkers dit vir my in die kantoor. Glimlag . . . so, ek mis dit nooit nie.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger