Voos gelees Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 23 July 2022 06:37
Untitled Document

Louise Smith van Pretoria-Noord:
Laas Sondag kry ek my kleurryke Bronnie by die kinders van Garsfontein wat kom eet vir Vadersdag. Wat ’n lekker gevoel om daardie Bronnie in my hande te voel.

Vandag is hy voos gelees . . . tot die vreemde vlieënde voorwerp op die ou Bronkiepad. Manlief het hom eerste gegryp ná die kuier. Ek moes tevrede wees om laaste te lees. Bly steeds ’n plesier. Dankie vir my Bronnie!

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger