Verslind Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 23 July 2022 06:37
Untitled Document

Helene Boswell van Secunda:
Sal julle asseblief Die Bronberger vir my elektronies stuur? Ek is mal oor die Bronnie en verslind dit wanneer ek een in die hande kry.

My sussie, Annette Greyvensteyn, woon op Rayton en sy bring partykeer vir my ’n ou een saam om te lees. Dit is ’n puik en interessante tydskrif. Welgedaan! Mooi bly en groete.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger