News -
Briewe
|
Tuesday, 24 May 2022 08:36 |
Untitled Document
Martin Van Vuuren van Rayton:
Rayton se naam gaan verander na Brakton. So wat van blaffende honde het ek nog nooit ervaar nie. Munisipale regulasies bepaal tog twee honde per eenheid in ’n kompleks en drie honde per woning.
Artikel 29.1a bepaal ook dat honde wat die rus verstoor, gewoonlik ’n aanhoudende geblaf, se eienaar ’n boete opgelê kan word of tot twee jaar tronkstraf kan kry. Om honde aan te hou verg groot verantwoordelikheid. |
Untitled Document
|