Dit is nie aldag dat ’n mens só ’n groot versameling voëls van verskillende spesies op een plek saam sien nie. Emma Koekemoer het die groep ontbytvreters op ’n grasplaas in die omgewing afgeneem. Ons tel minstens vyf spesies en jy?
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za