Jaco Swarts van die Bronberg-gebied: Ons is op soek na ’n drie- tot vierslaapkamer huis, dubbel motorhuis en afdak, en bediendekamer te huur. Bashewa, Tierpoort, Rietvlei, Grootfontein of selfs op ’n plaas. Mense kan my persoonlik kontak asseblief by 083-547-6180.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za