Louise Smith van Pretoria-Noord: Ek sit met my natgereënde tarentale Bronnie in my hande . . . Wat ’n vreugde om al die interessante artikels te lees: Van Frik du Preez tot by “Tinker Tailor” op die laaste bladsy.
Baie dankie vir die prag tydskrif. Ook vir die besonderse artikel oor die baanbreker Armstrong-vrou. Doe so voort.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za