Bronnie is ’n ligpunt Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 14 April 2022 09:26
Untitled Document

Mauritz Meyer van Pretoria-Oos:
Die ooste van Pretoria is baie bevoorreg om so ’n pragtige tydskrif soos Die Bronberger te kan hê. In hierdie negatiewe tyd is die tydskrif ’n ligpunt en ons is baie bevoorreg om elke maand so iets moois te kan kry. Hou so aan, want die tydskrif is een groot vreugde.


Vroeg uit die vere

Indien julle na ’n mooi foto soek om die tydskrif verder op te helder kan julle die sonsopkoms hier saam met my geniet. By al die negatiewe is daar ook in Pretoria die mooi as jy bietjie vroeg uit die vere spring.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger