Binne japtrap deurgelees Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 14 April 2022 09:26
Untitled Document

Hendrik Opperman van Witpoort:
Baie dankie. Ek het my Bronnie ontvang en dit in ’n japtrap deurgelees. Dis sulke wonderlike nuus en vertellings en julle het dit, soos altyd, pragtig saamgestel en wat ’n plesier om deur te blaai op my foon.

So handig om vinnig heen en weer, en op en af te blaai. Ek gaan more my gedrukte weergawe afhaal hier op Welbekend. 

Bronnie groete. 

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger