Snyman Cronjé van die Bronberg-gebied: Wat ’n plesier om altyd die voorblad te sien. Baie dankie vir al die moeite om so ’n pragtige Bronnie saam te stel. Ons kan nie wag vir elke uitgawe nie!
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za