Neëltjie Zehnder van Monumentpark: Baie dankie vir “my” elektroniese Bronnie. Soos gewoonlik interessante leesstof. Die redaksie het weereens ’n pragtige, insiggewende Bronnie saamgestel.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za