Marlene Vorster van Pretoria: Ek woon ongelukkig nie meer in die area waar die Bronnie versprei word nie. Daarom moet ek dit nou aanlyn lees, wat ook goed is. Maar ek mis steeds die regte Bronnie in my hand!
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za