Stofpadtrappers trap water Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 18 February 2022 17:43
Untitled Document

Die Stofpadtrappers kon in Januarie, ná ses weke se bykans aanhoudende reën, vir die eerste keer weer ’n uitstappie onderneem. Hulle het, met die dreigende reën in gedagte, naby hulle voertuie by die Grootfontein-fietsrypark gaan ry en het gevind dat daar van stofpaaie min te sien was. Die paaie is in poele en plasse omskep.


Van ’n stofpad is daar geen sprake nie


’n Paar brawe trappers durf die roete eerste aan


Die Stofpadtrappers word watertrappers
Foto’s: Verskaf

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger