Tierpoort Seniors terug na lang afwesigheid Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 18 February 2022 17:42
Untitled Document

Ná ’n lang afwesigheid het die Tierpoort Seniors op 2 Februarie by Bushwillow Lodge in Nkwestraat ontmoet om die maand van liefde te vier.


Griet Venter, Gerrie Nel, Kim Pienaar, James Liddell, Pierre Adendorf en Erick Loubser


Lawrie en Ritva Marshall met Edwin Whittle
.

Joan en Barry Annandale en Ella Lösch het seker gemaak dat die rooi rose en servette letterlik ‘Valentyn’ uitspel. Vyftig gaste is met rooibessie ystee ontvang waarna Hanelie Jaume die opening gedoen het.


Van links na regs: Faan Pieterse, Callie en Heleen Lemmer, Marietjie Pieterse en Linda Roux


Elaine Bothma en Linda Meintjies
.

Middagete is deur die komitee voorberei – ’n noedel-en- sampioengereg met ’n mengselsaai, afgesluit met Pavlova met room en bessies.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger