Landi speel saam Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 18 February 2022 17:41
Untitled Document


Landi die volstruis speel dadelik saam as die kinders in Emma Koekemoer se speelgroepie in die water baljaar. Hulle baljaar in ’n grondpad-poel op ’n wildsplaas in die Rayton-gebied.
Foto: Emma Koekemoer

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger