Tien uit tien Print E-mail
News - Briewe
Friday, 18 February 2022 17:27
Untitled Document

Tjaart Pelser van FD Wood Maintenance:
Ek adverteer nie sommer weer in die Bronnie nie. Hoekom? Kan al die navrae nie hanteer nie. Tien uit tien! Een dame het vandag gesê sy gaan die uitgawe en promosie raam.

Wie ook al sê hulle kry nie terugvoer nie, praat deur hulle nek! My navrae is ongelooflik en ek sal weer en weer ’n advertensie plaas. Mense sê hulle put baie kennis daaruit. Huise is duur en het onderhoud en herstelwerk nodig.

Sopas weer twee transaksies deurgekom direk vanaf die Bronnie. Werk soos ’n bom – soveel so dat ek moet wag om weer te adverteer – kan dit nie hanteer nie. Mooi dag en weer – tien uit tien vir die Bronnie!

NS. Ek kan my uitlatings bewys.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger