Die uitdrukking ‘regte eendeweer’ het ware gestalte aangeneem toe Annecke Powell van der Linde dié toneel donkernag op die Forfar-grondpad raakgeloop het. Twee geelbekeende het hulle by die nuwe ‘dam’ in die middel van die pad tuisgemaak
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za