Seënwense vir die nuwe jaar Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 22 January 2022 05:59
Untitled Document

Louise Smit van Pretoria-Noord:
Goeie dag, hiermee ons beste wense vir ’n pragtige en voorspoedige nuwe jaar vir die redaksie by Die Bronberger. Mag julle van krag tot krag gaan. Dankie ook vir die pragtige Kersfees-uitgawe. Seënwense vir die nuwe jaar.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger