Tyd is haastig Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 22 January 2022 05:55
Untitled Document

Charles Thompson van Boekenhoutskloof:
Wel, aan my vriende op 1 Januarie. Sover was 2022 toe nie te sleg nie.

So, geniet maar sy laaste paar dae in liefde, vrede en geluk.

Wees soet, wees lekker, wees sommer net soos jy wil wees, en geniet ’n lekker draairoomys op my. (In retrospek . . . daar gaat my gedagtes weer. Maak dit saam met my.)

Tyd is haastig. Gou paar goed doen voor volgende Oujaar . . .

Cheers.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger