Skuldige verban Print E-mail
News - Ons Omgewing
Saturday, 11 December 2021 10:22
Untitled Document


’n Groot bamboesbos en verskeie bome op die oewer van die Moreletaspruit in die Faerie Glen-natuurreservaat het tot as verbrand. Vriende van dié reservaat berig dat die brand die gevolg was van ’n ritueel wat roekeloos naby droë plantegroei uitgevoer is. Die skuldige is gevang en deur Stad Tshwane uit die reservaat verban
Foto: Facebook

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger