Hy kon slange vang . . . Print E-mail
News - Ons Omgewing
Saturday, 11 December 2021 10:20
Untitled Document



Altie Potgieter van Boekenhoutskloof wou dié “parmantige, kwaai slangetjie” met sy blou koppie en oranje wangetjies afneem. Altie sê die outjie (’n rooilippie) word toe so woedend dat hy homself toe sommer beetpak en begin byt.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger