Liefdadigheidsrit Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 11 December 2021 10:01
Untitled Document


Die Alfa Romeo klub van Pretoria (ARCOP) het weer nie-bederfbare produkte en wit olifant artikels aan Paul Jungnickelhuis op Zwavelpoort geskenk. Die artikels is afgelewer en deur ’n personeellid in ontvangs geneem, met die klub se liefdadigheidsrit op 21 November. Weens Covid-voorsorgmaatreëls kon daar nie, soos in die verlede, saam met die inwoners gekuier word nie
Foto: `Alet Erasmus

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger