Sprokieswêreld Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 11 December 2021 09:59
Untitled Document


David Pereira van Rayton, die eienaar van Jala Kafee, gaan weer groot met sy Kersliggies dié jaar. Dit lyk soos ’n sprokies-wêreld by en om sy huis. Hy sê hy doen dit al vir 34 jaar. David sê hy geniet dit as die inwoners kom kyk na die liggies en nooi almal om te kom loer
Foto: Laurika van der Linde

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger