Streepsak-resies Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 11 December 2021 09:56
Untitled Document


Só val die helde in ’n streepsak-resies op die hoek van Atterburyweg en Olympusrylaan. Sak-spring is as een van die hoogtepunte van Doxa Deo Faerie Glen-gemeente se familiefees in November beskou. Veral die mans se gesigsuitdrukkings was iets besonders
Foto: Verskaf

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger