Kersvader was hier Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 11 December 2021 09:54
Untitled Document


Geskenke van Kersvader, ’n elfdorpie en rendierstalle het gesorg dat grootoog-kinders dié Kers-feesvieringe by NG Gemeente Tygerpoort op Shere nie gou sal vergeet nie. Die vieringe was op
21 November van 3 nm tot 8 nm en het ’n buitelug Kerssangdiens ingesluit
Foto: Verskaf.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger