Krismiskaartjie en Ons span uit Print E-mail
News - Kommentaar
Saturday, 11 December 2021 09:52
Untitled Document


Ons span uit
Soos in vorige jare span die Bronnie se mense ’n bietjie uit oor die feesseisoen. Ons kantore sluit vanjaar reeds op Vrydag 10 Desember en maak weer amptelik oop op Maandag 3 Januarie 2022. 

Ons sperdatum vir die ontvangs van advertensie-besprekings en bydraes vir Januarie 2022 se uitgawe is op Woensdag 12 Januarie en die plan is om die eerste Bronnie van die nuwe jaar vanaf 19 Januarie te begin versprei.

Ons bly in die vakansietydperk beskikbaar vir besprekings en navrae en adverteerders en lesers is welkom om met ons kontak te maak:

Tania: 072-089-0227 of  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Angie: 083-959-1016 of  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Gerhard: 082-377-6807, of Hannes 072-992-5440.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger