Die NG Kerk op Rayton het laat in Oktober ’n suksesvolle mini-mark gehou. ’n Mens kan jou kwalik ’n kerkbasaar sonder ’n pannekoektafel voorstel en hier wys Issie Spannenberg hoe dié ding reg gedoen word. Hermann Grobler het die foto geneem.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za