Sorg-sakkies maak harte bly |
|
|
News -
Ons Mense
|
Monday, 15 November 2021 13:25 |
Untitled Document
Inwoners van Paul Jungnickelhuis was van die begunstigdes wat badkamersakkies by NG Gemeente Tygerpoort ontvang het. Dié gemeente het soveel sakkies van lidmate ontvang dat daar genoeg was om ook aan die volgende instansies te gee:

Foto: Verskaf
Huis Benjamin Plek van Veiligheid; Huis 22 van Jakaranda Kinderhuis; Echo Huis; Huis Silversig; All Nations, ’n kinderhuis in Maputo; en individuele gesinne in die gemeente wat dit nodig gehad het.
|
|