Karate-uitdaging Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 15 November 2021 13:24
Untitled Document


Die 100 Kata vir Karate-dag Uitdaging op Cullinan, was deel van ’n wêreldwye gebeurtenis op
23 Oktober. Daar was 145 deelnemers van alle ouderdomme op dié dorpie en hulle het gekom van 19 Dojo’s, wat vyf organisasies verteenwoordig het. Vyf groepe het Heian Shodan, Heian Nidan, Heian Sandan, Heian Yondan en Heian Godan gedoen
Foto: Shotokan-ZA

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger