Wonderlike leesstof Print E-mail
News - Briewe
Monday, 15 November 2021 13:09
Untitled Document

Willem Britz van Postmasburg:
Ek is woonagtig op ’n kleinhoewe te Postmasburg in die Noord Kaap en het ’n paar ou Bronberger-tydskrifte by ’n vriend gekry. Dit is wonderlike leesstof en ek wil graag hoor of dit moontlik is om ’n kopie maandeliks deur die pos of e-pos te ontvang.

Ons het Willem laat weet dat hy ook welkom is om alle vorige elektroniese Bronnies (beskikbaar sedert April 2020) op ons webtuiste, www.bronberger.co.za, se Aflaai-afdeling as pdf-dokumente af te laai. – Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger