Genotvolle ure Print E-mail
News - Briewe
Monday, 15 November 2021 13:06
Untitled Document

Louise Smit van Pretoria-Noord:
Het amper my verjaarsdag-Bronnie gemis. Gelukkig kry ek die pragstuk van ’n tydskrif by Boma. Wat ’n genotvolle paar ure het ek darem deurgebring saam met daardie glanspapier lekkerte-om-te-lees Bronnie.

Weke later het ek my Oktober-Bronnie kafgedraf. Sowat van interessante artikels is stimulerend van aard . . . goed vir menswees. Gaan voluit. Julle is ’n prag span.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger