Gedenkdiens ’n eerste Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 16 October 2021 06:04
Untitled Document


Die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) se Orion-eenheid in die ooste van Pretoria het op 26 September geskiedenis gemaak toe hulle die eerste eenheid van die SAWV geword het om ’n gedenkdiens by Fort Klapperkop te hou. Die SAWV is in die lewe geroep om na die belange van oud-soldate om te sien. Volgens die voorsitter van die Orion-eenheid, Ben Greyling, word daar beoog om die diens nou jaarliks aan te bied.
Foto: Verskaf

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger