Digbundel bekendgestel Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 16 October 2021 06:03
Untitled Document


Hoërskool Die Wilgers het hulle Afrikaans graad 11-leerlinge se eie digbundel met trots bekendgestel. Dié is ’n ou Wilgie-tradisie wat weer in die lewe geroep is deur vakonderwyser, Marieke Buys. Die bundel bevat meer as 100 gedigte en die omslag, van ’n vrou en ’n suikerbekkie, is deur Cara van Niekerk, wat ook in graad 11 is, geskilder.
Foto: Verskaf

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger