Oorlogspeletjies op Mooiplaats |
|
|
News -
Ons Mense
|
Saturday, 16 October 2021 06:01 |
Untitled Document

Span Deftac het koning gekraai by die eerste Union Specific oorlogspeletjies tussen sekerheidsgroepe, wat op 2 Oktober by AWOL se verfbal-baan op Mooiplaats gehou is. Die wenspan het bestaan uit Rynhardt du Preez, Quinten Button, Wiehahn Halgryn, Clive Swanepoel, Ziyaad Abrams en Wico Ehlers. Woordvoerder vir die organiseerders, Priscilla Smith, sê die doel was om lede van sekerheidsgroepe te bedank omdat hulle gemeenskappe veilig hou, maar ook om net ’n bietjie pret te hê
Foto: Carli Koch
|
|