Broodjies vir behoeftiges Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 16 October 2021 06:00
Untitled Document


Die waentjie op Bronkhorstspruit bied gratis toebroodjies vir die dorp se behoeftiges. Dit is ’n inisiatief van Bronkies Broodjie Kombuis en is oop van Maandae tot Vrydae van 8 vm tot 12 uur en dan weer van 2 nm tot 4.45 nm. Die waentjie staan op die hoek van Cathiestraat en Genl Louis Bothastraat en almal wat honger is, is welkom
Foto: Bekkie van Bronkhorstspruit

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger