Teetyd Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 16 October 2021 05:59
Untitled Document


Dit is teetyd vir ’n kleutergroepie op Rayton en Shadow, die sniphond (Spaniel) sit op ’n matjie gereed om met ’n bakkie water amptelik aan die seremonie deel te neem. Shadow se mens, Emma Koekemoer, het die oomblik verewig

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger