Verstikkend in die stof Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 16 October 2021 05:49
Untitled Document

Eus de Clerk van Cullinan:
Oktobermaand
, verskoning aan C Louis Leipoldt

Dit is die maand Oktober, / die mooiste, mooiste maand! / Dan is die dag so helder, / So groen is elke aand. / So kaal en sonder werkers, / Lê Oaklaan leeg en rof. / So stap en ry ons elke dag, / Verstikkend in die stof . . .


’n Stowwerige Oaklaan

Op ‘n dag in Junie het kontrakteurs opgedaag en die teeroppervlakte van ‘n gedeelte van Oaklaaan omgedolwe en verwyder. Vier maande later is geen verdere vordering gemaak nie. – Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger