Geniet dit gate uit Print E-mail
News - Briewe
Friday, 17 September 2021 07:13
Untitled Document

Corlia Mathews van Silver Lakes:
Ek het ’n klompie Bronbergers by British 4x4 opgetel gister. Selfs die een van Maart verlede jaar. Ek geniet dit gate uit om alles te lees.

‘Raaisel van konsistorie, kerkskool en kweekskool ontrafel’ – hierdie een wil ek vir my pa vat. Hy is 99 jaar oud en ’n Hervormde predikant en ek sien die Hervormde kerk het die Engelse meisieskool begin.

Ek het ook die luiperdstorie geniet. Ag, sommer alles. Dankie vir julle wonderlike tydskrif.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger