’n Bietjie nostalgie Print E-mail
News - Briewe
Friday, 17 September 2021 07:12
Untitled Document

Gideon van Zyl van Potchefstroom:
'Eeu-lange soektog na goue ponde in Platberg se arms’ in Die Bronberger se Julie-uitgawe:
Ter aansluiting by my kommentaar [in die Augustus-uitgawe] vanaf Potchefstroom oor Harrismith, het ek dit goed gedink om namens al die ander gebore Harrismithers, wat na vore gekom het, vir julle hierdie foto van Harrismith se pragtige stadsaal en tuine te stuur, wat ek in November 1996 geneem het.


Harrismith se stadsaal

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger