Wonderlike voorreg Print E-mail
News - Briewe
Friday, 17 September 2021 07:07
Untitled Document

Hettie van Rhyn van Meyerspark:
‘Diep spore getrap voor veeplaas Garsfontein word’ in Die Bronberger se Augustus-uitgawe:
Ek wil vir julle so baie hartlik bedank vir die mooi saamgestelde berig in ‘Toeka se dae’ in die jongste uitgawe van ons Bronberger!

Dit is ’n wonderlike voorreg wat die Rademeyers nou te beurt geval het! Baie, baie dankie weereens.
Mag julle werk steeds van krag tot krag gaan en Die Bronberger baie geseënd wees!
Brief verkort. – Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger