Enige oomblik Print E-mail
News - Briewe
Friday, 16 July 2021 06:39
Untitled Document

Neëltjie Zehnder van Monumentpark:
Ek wil graag Die Bronberger elektronies ontvang. Ek woon in Monumentpark en as ek The Place-restaurant besoek, is daar ’n Bronnie. Maar nie op enige ander plek in my nabyheid nie.

Ek lees dit graag – u artikels is baie interessant en u voorblaaie! Die rooiborsduifie op die jongste uitgawe is te pragtig. Dit lyk asof hy/sy enige oomblik kan wegvlieg.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger